Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Môre

Môre

https://www.quicket.co.za/events/266372-mre/

When:

Where: 🕳 Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

How much:

🎟️ R65.00Quicket

Drama PG13 | SNL

Geskryf deur Chrizelle StrydomRegisseur Chrizelle StrydomVerhoogbestuurder Clarice SchoonwinkelMet Alet Bruyns; Vihann van Rooyen; Joanie Taljaard

‘n Lesbian klim in die bed langsaan haar vrou ná ‘n bakleiery. Die volgende oggend is die bed leeg en ‘n man se stem weergalm deur die huis… Hy dra haar vrou se trouring.Lente wandel identiteitloos deur hul slaapkamer opsoek na haar vrou, en AJ is opsoek na die vrou wat hom nog geken het voordat hulle kwaad gaan slaap het.Maar Lente hou nogsteeds vas aan die enigste goeie ding wat sy vir AJ kan gee: ‘n Kind wat haar seer met groeipyne sal vervang.Binne hul vervreemding vind hulle eerlikheid.Maar niks verander nie. En niks sal nie.