Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Dinner met Diek

Dinner met Diek

https://www.quicket.co.za/events/268369-dinner-met-diek/

When:

Where: 🕳 Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

How much:

🎟️ R65.00Quicket

Tragikomedie OB

Geskryf deur Zara West; Kristen FichardtRegisseur Zara WestVerhoogbestuurder Alet BruynsChoreografie deur Sonja LouwMet Kristen Fichardt; Sonja Louw; Jurie Boshoff; Nicola Notnagel; Mila Sobolewski

Liewe ontvanger,U word hartlik uitgenooi om my by my verjaarsdagete te aanskou. Die aand sal gevul wees met heerlike kos, baanbrekende musiek en interessante geselskap. My diensknegte sal vir al u behoeftes en begeertes sorg. Slegs die beste silwer word vir u gedek; nes dit my betaam.

Mag Lepidoptera haar vlerk oor ons hou.

Vanaand sal u bekoor. Moenie laat wees nie.

Die Uwe

M