Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Ja, mevrou

Ja, mevrou

https://www.quicket.co.za/events/268371-ja-mevrou/

When:

Where: 🕳 Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

How much:

🎟️ R65.00Quicket

Klug 13 | L

Geskryf deur Chloë DanielsRegisseur Chloë Daniels; Ami HartoghAssistent Regisseur Xavier GriquaVerhoogbestuur Ami HartoghAssistent Verhoogbestuur Elizri MalanMet Amy Olivier; Elizri Malan; Xavier Griqua; Nicola Joubert; Jaco Victor

In ‘n doodgewone kombuis, maak die Potgieters reg vir die jaarlikse kerk basaar wat op hulle plaas gehou gaan word. Wat gebeur wanneer dinge verkeerd gaan en wíé moet dit alles regstel? Word dit óóit reggestel?