Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Henri Alant LIVe by Dansplaas

Henri Alant LIVe by Dansplaas

When:

Where: 🕳 Dansplaas Tribes, Courtenay Street, Bodorp, George

How much:

🎟️ R40.00Webtickets

Julle is in vir ’n groot jol want die 31ste Mei om 21h00 kuier Henri Alant saam met ons op die PLAAS!
Met lekker PLAAS UUR specials - gaan jy beslis nie wil uitmis op hierdie vermaak nie!

Met lekker treffers en ’n witwarm dansbaan - gaan die PLAAS behoorlik gons!
Hou hierdie spasie dop - kaartjies sal binnekort ook aanlyn beskikbaar wees.
Ons sien julle daar!