Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Botanical Fossil Tiles with Yanka Kruger | Werkswinkel

Botanical Fossil Tiles with Yanka Kruger | Werkswinkel

https://tickets.tixsa.co.za/event/botanical-fossil-tiles-6-aug

When:

Where: 🕳 De Pottebakker, Hemel en Aarde Village

How much:

🎟️ R550.00General Admission

Botanical fossil tiles
Nota: Bring ‘n voorskoot en jou eie plantmateriaal
Vervaardig en ontwerp unieke versier teels met organiese plantmateriaal en blomme van jou keuse.
n Kunswerk van formaat om jou huis mee te versier.
Verewig ons pragtige Overstrand flora volgens jou smaak.

Feesnavrae:
admin@kalfiefees.co.za | +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm