Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Maak jou eie huisnommer-teëls met Yanka Kruger | Werkswinkel

Maak jou eie huisnommer-teëls met Yanka Kruger | Werkswinkel

https://tickets.tixsa.co.za/event/paint-your-own-house-number-8-aug

When:

Where: 🕳 De Pottebakker, Hemel en Aarde Village

How much:

🎟️ R550.00Algemene Toegangskaartjie

Huisnommeer-teëls
Maak jou eie unieke huis nommer met keramiek-teëls.
Wees kreatief met ses 10x10cm teels en baie stensils, verf en ander inspirerende materiaal wat alles verskaf word.
Onder die wakende oog van Yanka Kruger met ‘n oog vir luikende talent!
Tydsduur: 120 minute
Prys: R550

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm