Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Skryf van 'n wentoespraak | Werkswinkel

Skryf van 'n wentoespraak | Werkswinkel

https://tickets.tixsa.co.za/event/die-skryf-van-n-wentoespraak-7-aug-2

When:

Where: 🕳 DeWetsaal

How much:

🎟️ R450.00Algemene Toegangskaartjie

SKRYF ‘N WENTOESPRAAK AANGEBIED DEUR Pierre en Pauli Produksies
Is jy ’n redenaar wat die regte woorde in ’n ry wil kry, ’n desperate mamma wat moet help skryf, of ’n onderwyser wat meer kennis oor die skryf van toesprake wil opdoen?
Dan is hierdie slypskool vir jou.
Pauli van Niekerk, bekende spreker, redenaarskenner en hoof van die Gladdebekke Sprekervaardighede Virtuele Afrigtingsentrum gaan stap vir stap verduidelik hoe jy daardie wentoespraak kan skryf.
Redenaars kry ook die geleentheid om praktiese oefeninge te doen en hul toesprake te lewer.
’n Kind wat verstaan hoe om die skryf van toesprake reg te benader, sal nooit weer sukkel met die neerpen van klas- of kompetisietoesprake nie.
Tydsduur: 210 minute
Prys: R450

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm