Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Soos goeie wyn

Soos goeie wyn

When:

Where: 🕳 Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St

How much:

🎟️ R220.00

Robert Brooks en Gisela de Villiers is internasionale kunstenaars - na suksesvolle uitvoerings in Wene, Praag, Krakow en meer, is hulle op 19 April in Stellenbosch! Die program sluit liedere van Schubert in, asook ‘n verskeidenheid van tango’s, volksmusiek, en duette. Gisela se komposisies word ook gehoor, asook haar innoverende improvisasies.