Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Sirkels – Anton Goosen en Illimar Neitz

Sirkels – Anton Goosen en Illimar Neitz

When:

Where: 🕳 Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St

How much:

🎟️ R240.00Webtickets

ANTON GOOSEN, die Liedjieboer, en sy ghitaarspeler ILLIMAR NEITZ is weer terug in die Drosdy-teater met hulle vertoning SIRKELS op 26 Julie 2024

Die vertoning begin 20:15nm en beloof om soos gewoonlik witwarm te wees. Hul stof ou treffers af van oor die 45 jaar wat Anton in die bedryf is, asook gewis die nuwe enkelsnit Bly By My,(my lief) – ‘n gedig van Anton Krog (een van twee van haar werke op die nuwe album) Anton vertel dat hy baie opgewonde is dat Antjie v beide toonsettings hou, “want ‘n mens weet mos nooit vooraf nie”. Kaartjies is beskibaar by Webtickets.

Kry joune sommer nou en hier is ‘n skakel om na die nuwe album te luister: https://linktr.ee/antongoosenliedjieboe