Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Vier panado’s en ‘n Chardonnay | Kabaret

Vier panado’s en ‘n Chardonnay | Kabaret

https://tickets.tixsa.co.za/event/vier-panado-s-en-n-chardonnay-9-aug

When:

Who: 🎤 Elzabé Zietsman

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R220.00Seat

VIER PANADO’S EN ’N CHARDONNAY MET Elzabé Zietsman en Tony Bentel
TEKS EN REGIE: Johann Slabbert
MUSIEKREGIE: Tony Bentel
VERVAARDIGER: Drama Drama
In hierdie kabaret, ook bekend as Ek het al so baie my *** gesien, ek is bang vir ***** , vier Elzabé Zietsman haar en haar mede-Suid-Afrikaners se veerkragtigheid.
As ons val, staan ons op. As die mat onder ons uitgeruk word, maak ons ’n paar bollemakiesies en land op ons voete.
As die wêreld om ons verander, pas ons aan.
En as die wêreld om ons heeltemal uitmekaarval, drink Mamma vier Panado’s en ’n glas chardonnay en Pappa steek die vuur aan.
Môre probeer ons weer.
Tydsduur: 75 minute
Ouderdomsbeperking: Geen o.16

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm