Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Fokofpolisiekar LIVE at The Daisy Jones Bar (Stellenbosch)

Fokofpolisiekar LIVE at The Daisy Jones Bar (Stellenbosch)

https://www.quicket.co.za/events/265348-fokofpolisiekar-live-at-the-daisy-jones-bar-stellenbosch/

When:

Who: 🎤 Fokofpolisiekar

Where: 🕳 Daisy Jones

How much:

🎟️ R150.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

🎟️ R1000.00Quicket

Dit is tyd om te partytjie soos mens net by ’n FOKOF show kan!En wat is nou ’n beter rede as om die vrystelling van hulle nuuste album, Dans Deur Die Donker, te vier? Daar is selgs 350 kaartjies beskikbaar.Aangesien dit winter is wil ons seker maak dat daar genoeg spasie binne is sodat almal gemaklik is en ’n befokte tyd kan hê.Jy moet dus spring voor hulle uitverkoop.

Daar is ook 10 VIP kaartjies beskikbaar.’n VIP kaartjie sluit in:1.) Toegang tot die balkon area2.) Free Fokof Lager3.) ’n signed Fokofpolisiekar Woorde 2003 - 2023 bundel 5pm – Deure maak oop8pm - Cistamatic9pm – The Man Motels10pm – FOKOF

Kom skud jou kop op classics soos ‘Hemel op die platteland’, ‘Vernietig jouself’ en ‘Antibiotika’.Asook hits soos ‘Komma’, ‘Dagdronk’ en ‘Ek skyn (heilig).En ook nuwe treffers soos ‘Die goeie ou dae’, ‘Dans deur die donker’, ‘Fok rond’ en ‘Word wakker word groot’!