Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Ilse Verster in gesprek met Juliana Coetzer oor So lyk 'n vrou | Boekekuier

Ilse Verster in gesprek met Juliana Coetzer oor So lyk 'n vrou | Boekekuier

https://tickets.tixsa.co.za/event/ilse-verster-so-lyk-n-vrou-6-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Biblioteek

How much:

🎟️ R50.00General Admission

ILSE VERSTER SO LYK ’N VROU_In gesprek met Juliana Coetzer.
Ilse Verster se aangrypende boek, So lyk ’n vrou, vertel die ware verhaal van haar 40 jaar saam met ’n narsis (én alkoholis) en hoe sy uiteindelik uit die gewelddadige verhouding, gekenmerk deur verbale, finansiële en fisieke mishandeling, ontsnap het.
Juliana Coetzer is ’n skrywer en psigoterapeut, en beskryf die boek as volg: “Ontstellend, insiggewend, seëvierend.”
Prys: R50
Plek: Biblioteek, Hermanus
Tydsduur: 45min

Feesnavrae:
admin@kalfiefees.co.za | +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm