Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Sidney Gilroy in gesprek met Susan Booyens oor Bloedsomer | Boekekuier

Sidney Gilroy in gesprek met Susan Booyens oor Bloedsomer | Boekekuier

https://tickets.tixsa.co.za/event/sidney-gilroy-bloedsomer-7-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Biblioteek

How much:

🎟️ R50.00Algemene Toegangskaartjies

SIDNEY GILROY BLOEDSOMER In gesprek met Susan Booyens
Wat het Die Clowns, ’n Russiese skeepskaptein en die matriarg van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen?
Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys en nou inwoner van Mooibaai, gaan dié raaisel vir jou oplos.
Bloedsomer is Gilroy se vierde roman, ’n baie interessante moordsaak en ’n geheimsinnige alabaster.
Prys: R50
Plek: Biblioteek, Hermanus
Tydsduur: 45min

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm