Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Rudie van Rensburg in gesprek met Nadine Petrick | Boekekuier

Rudie van Rensburg in gesprek met Nadine Petrick | Boekekuier

https://tickets.tixsa.co.za/event/rudie-van-rensburg-algemene-gesprek-10-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Biblioteek

How much:

🎟️ R50.00Algemene Toegangskaartjies

RUDIE VAN RENSBURG In gesprek met Nadine Petrick.
Rudie van Rensburg, skrywer en skilder, het vroeër jare sy skryfspiere as joernalis ontwikkel.
Sy debuutroman, Slagyster, verskyn in 2013 en word opgevolg met ’n reeks misdaadromans oor inspekteur Kassie Kasselman.
En moenie van die nimlike ouetehuis anargis, Hans van Kraaienburg, vergeet nie.
Prys: R50
Plek: Biblioteek, Hermanus
Tydsduur: 45min

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm