Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Kliek, deel, inspireer: Herontdek SA met die kamera, met Joe Lategan | Werkswinkel | Fotografie

Kliek, deel, inspireer: Herontdek SA met die kamera, met Joe Lategan | Werkswinkel | Fotografie

https://tickets.tixsa.co.za/event/kliek-deel-inspireer-herontdek-sa-met-die-kamera-2-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R100.00Seat

Kiek, deel, inspireer: Herontdek SA met jou kamera MET Joe Lategan
(in Afrikaans en Engels angebied)
Sluit aan by ander fotograwe wat daartoe verbind is om die skoonheid van Suid- Afrika vas te vang, met waardevolle resultate:
Dit wakker ’n gevoel van trots by die gemeenskap aan, lok besoekers en dra by tot die ekonomie en samelewing.

Re-capture South Africa with the camera.
Capture, share, inspire" encapsulates the multifaceted impact of good photography as well as beyond mere visual representation.
It advocates creating communities of photographers to create a compelling visual identity for municipalities/destinations/routes that highlights its unique attributes, fosters community pride and attracts visitors.
It also emphasises the enduring value and influence of photographers in documenting and shaping our world, and by highlighting their unmeasured contributions to the economy and society.
Tydsduur: 180 Min
Prys: R100

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm