Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Deon Meyer in gesprek met Jonathan Amid | Boekekuier

Deon Meyer in gesprek met Jonathan Amid | Boekekuier

https://tickets.tixsa.co.za/event/deon-meyer-algemene-gesprek-3-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R50.00Seat

DEON MEYER In gesprek met Jonathan Amid
Met min of meer 20 boeke, verskeie kortverhaalbundels en etlike televisie- en filmtekste op sy kerfstok, is daar min mense wat nog nie met Deon Meyer en sy werk paaie gekruis het nie.
Hy is ’n huishoudelike naam, selfs al is jy nie ’n leser nie. Bennie Griessel los misdade op in 28 tale, maar hy vloek nog steeds die lekkerste in Afrikaans.
Prys: R50
Plek: Munisipale Ouditorium, Hermanus
Tydsduur: 45 min

Feesnavrae:
admin@kalfiefees.co.za | +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm