Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Reisverhale: ’n Paneelgesprek | Boekekuier

Reisverhale: ’n Paneelgesprek | Boekekuier

https://tickets.tixsa.co.za/event/reisverhale-gesprek-5-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R100.00Seat

REISSTORIES Paneelgesprek met Shiloh Noone, Barend la Grange, Joe Lategan en Toast Coetzer Sommige mense is doodeenvoudig gebore met hulle oë gerig op die horison – hulle is ewig op soek na ’n volgende avontuur, ’n nuwe pad om te ry en ’n nuwe land om te besoek.
In dié gesprek gesels die paneel van joernaliste, skrywers en fotograwe oor die reisgogga wat immer byt en hoe hulle kreatief met die reislus omgaan.
Prys: R100
Plek: Munisipale Ouditorium, Hermanus
Tydsduur: 45min

Feesnavrae:
admin@kalfiefees.co.za | +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm