Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Amore Bekker in gesprek met Helen Naudé oor Ek het 'n engel gesien | Boekekuier

Amore Bekker in gesprek met Helen Naudé oor Ek het 'n engel gesien | Boekekuier

https://tickets.tixsa.co.za/event/amore-bekker-ek-het-n-engel-gesien-8-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R200.00Seat

AMORE BEKKER EK HET ’N ENGEL GESIEN In gesprek met Helen Naudé.
As voormalige RSG-aanbieder het Amore Bekker gereeld vir luisteraars gevra om hul ontmoetings en ervarings met engele te deel en die reaksie was oorweldigend.
Ek het ’n engel gesien is uit al dié gesprekke gebore.
Die boek is gevul met diep menslike ervarings van hoogs geestelike wesens vanuit elke uithoek van ons land.
Prys: R200 (sluit vingerete en ’n glas wyn/ vonkelwyn in)
Plek: Munisipale Ouditorium, Hermanus
Tydsduur: 60min

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm