Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Vêr van hier | Musiek

Vêr van hier | Musiek

https://tickets.tixsa.co.za/event/ver-van-hier-9-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R195.00Seat

VÊR VAN HIER MET Anna Davel
MUSIEKREGIE: Graeme Lees
VERVAARDIGER: Anna Davel
As musikant reis ’n mens die land en soms die wereld vol - partykeer in besigheidsklas op ’n oorsese vlug, of dalk in luukse toerbusse met lugreeling; ander kere is dit stowwerige road trips, oor grondpaaie en kronkelroetes heen.
Never a dull moment, maar uit elke avontuur word ’n song of ’n storie gebore.
Kom geniet ’n musikale verskeidenheid so reg in Anna se styl oor onverwagse lewensreise.
Die gehoor kan uitsien na stukke wat die bekroonde kunstenaar die afgelope 20 jaar opgeneem het, asook splinternuwe liedjies, spesiaal opgediep uit vergete laaie.
Als natuurlik met stories van onbeplande afdraaipaaie tussendeur.
Tydsduur: 75 minute
Geen ouderdomsperking

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm