Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Byster | Drama

Byster | Drama

https://tickets.tixsa.co.za/event/byster-10-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R150.00Seat

BYSTER MET Lara Hattingh
REGISSEUR, DRAAIBOEK, MUSIEK, KOSTUUMONTWERP EN VERVAARDIGER Lara Hattingh
TEGNIESE ONTWERP Wicus Louw
Byster is verlede jaar by die US Woordfees se Fringe bekroon met die Woordtrofee vir Beste Prestasie.
Dit vertel die verhaal van ’n oningeligte, naïewe jong vrou wat sukkel om deur die diep waters van 2023 te kom.
Sy is regtig snaaks, maar waarskynlik ’n bietjie van ’n narsis. In ’n bundel oënskynlik lukrake verhale vertel sy kaalkop wat sy dink.
Sy wonder wat dit beteken om ’n vrou te wees en of sy haarself regtig ’n Afrikaner kan noem.
Sy weet dit nie, maar sy hardloop. Of sy van iets probeer wegkom, is onduidelik.
Tydsduur: 85 minute
Ouderdomsbeperking: Geen o.13

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm