Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 'n Vuur gevang in glas | Musiek

'n Vuur gevang in glas | Musiek

https://tickets.tixsa.co.za/event/-n-vuur-gevang-in-glas-11-aug

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R220.00Seat

‘N VUUR GEVANG IN GLAS MET Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier)
TEKS: Hennie Aucamp en Amanda Strydom
REGIE EN VERVAARDIGER: Amanda Strydom
MUSIEKREGIE: Coenraad Rall
Amanda Strydom lewer met hierdie vertoning ’n kragtoer met die werke van haar mentor, Hennie Aucamp, die vader van Afrikaanse kabaret.
Aucamp is oorlede op 20 Maart 2014, en hierdie vertoning is Strydom se eerbetoon aan haar meester tien jaar na sy dood.
Strydom en Lize Beekman het Aucamp se liedtekste getoonset, en die gelyknamige album is in 1998 benoem vir ’n Sama-prys vir die beste klankbaan in ’n musiekblyspel.
Strydom vertolk ook verskeie monoloe en liedjies uit Aucamp se pen.
Die resultaat? Egte literere kabaret.
Tydsduur: 70 minute
Ouderdomsbeperking: Geen o.14

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm