Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Herfsharmonie Musiekkonsert

Herfsharmonie Musiekkonsert

When:

Where: 🕳 Hoër Meisieskool Bloemhof Sentrum

How much:

🎟️ R40.00

🎟️ R60.00

Kom geniet `n heerlike herfsaand gevul met die betowerende klanke van Bloemhof se eie Marimba-orkes, Strykorkes, Koor en A Cappella Sanggroep!

Die deure sal om 18:30 open. Die konsert sal stiptelik om 19:00 begin.

Daar sal geen kaartjies by die deure beskikbaar wees nie. Kaartjies word slegs deur Quicket verkoop.