Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Hoërskool Jan van Riebeeck Kunstefees / Arts festival

Hoërskool Jan van Riebeeck Kunstefees / Arts festival

https://www.quicket.co.za/events/264850-horskool-jan-van-riebeeck-kunstefees-arts-festival/

When:

Where: 🕳 Hoërskool Jan van Riebeeck

How much:

🎟️ R60.00Quicket

🎟️ R75.00Quicket

🎟️ R90.00Quicket

🎟️ R100.00Quicket

🎟️ R110.00Quicket

Kom wees deel van ’n onvergeetlike kunstefees in die hartjie van Kaapstad by een van die oudste Afrikaanse skole in die land. Daar is verskeie kategorieë waaraan leerders kan deelneem:

AFDELING / SECTION A: Vokaal / VocalAFDELING / SECTION B: Instrumentaal / InstrumentalAFDELING / SECTION C: Voordrag en Toneel / Speech and DramaAFDELING / SECTION D: Visuele Kuns / Visual ArtAFDELING / SECTION E: Fotografie / PhotographyAFDELING / SECTION F: Kreatiewe skryfwerk / Creative WritingAFDELING / SECTION G: SpelathonAFDELING / SECTION H: LeeskompetisieAFDELING / SECTION I: Talethon Vir meer inligting oor elke afdeling volg gerus die skakel: Algemene inligting & reëls / General information & rules

Koop nou jou kaartjie vir die afdeling/s waaraan jy wil deelneem. Hieronder volg die amptelike kontakbesonderhede van die Hoërskool Jan van Riebeeck- kunstefees. Jan van Riebeeck Kloofstraat 129 TUINE, KAAPSTAD, 8001 Tel.: (021) 423 6347 E-POS: kunstefees@janvanriebeeck.co.za DIE SLUITINGSDATUM VIR ALLE AFDELINGS IS SONDAG, 14 JULIE 2024. GEEN LAAT INSKRYWINGS SAL AANVAAR WORD.