Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 EARLY B en STERREJAG 2024 by Hoërskool Jan van Riebeeck!

EARLY B en STERREJAG 2024 by Hoërskool Jan van Riebeeck!

https://www.quicket.co.za/events/265989-early-b-en-sterrejag-2024-by-horskool-jan-van-riebeeck/

When:

Where: 🕳 Hoërskool Jan van Riebeeck-skoolsaal

How much:

🎟️ R160.00Quicket

EARLY B is vanjaar ons gaskunstenaar tydens ons Afrikaansweek 2024!

Moenie hierdie besondere kunstenaar hier by JvR misloop nie!

Datum: Donderdag, 25 Julie 2024Tyd: 18:30Plek: JvR-skoolsaalKoste: R160 per persoon

STERREJAG 2024 as voorprogram vir EARLY B beloof om die aand baie spesiaal te maak!