Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 (Oor)Vloed | Tienertoneel

(Oor)Vloed | Tienertoneel

https://tickets.tixsa.co.za/event/-oor-vloed-3-aug

When:

Where: 🕳 Hoërskool Hermanus

How much:

🎟️ R80.00Skoliere

🎟️ R100.00Volwassenes

OORVLOED MET Jana Marais, Dederei Johnson, Greatha Cupido, Zanele Tshazibane, Belinda Pike, Bianca Bothma, Kamran Laing, Michail Kleyn, Dayaan Abdurahamen
TEKS EN REGIE: Elenoré Wilson en Dayne Nel
In September en Oktober 2023 is die Overberg deur rampspoedige storms en vloede getref.
In hierdie veeltalige produksie ondersoek leerders van die Hoërskool Hermanus die begrip van “oorvloed”, en die effek wat te veel of te min op die omgewing en die mens het.
Digkuns, monoloë en bewegingsteater vloei ineen in dié visuele uitbeelding van oorvloed en die gevolge van te veel of te min tot jou beskikking hê.
Tydsduur: 45 minute
Geen ouderdomsbeperking

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm