Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 HS Stellenbosch Alumni in Gesprek

HS Stellenbosch Alumni in Gesprek

https://www.quicket.co.za/events/259438-hs-stellenbosch-alumni-in-gesprek/

When:

Where: 🕳 HS Stellenbosch

How much:

🎟️ R80.00Quicket

Kom geniet n gesellige aand saam met ander oud-leerders van Hoërskool Stellenbosch, Dinsdag 28 Mei om 18:00.

Legendariese Mnr Ben Malan, gesels met Aneurin Robyn (hoofseun van 1999), nou die fisioterapeut by die Stormers- en Springbokrugbyspan.Kom luister na lekker staaltjies en lewenstories, asook hoe Aneurin die afgelope Rugbywêreldbeker Toernooi in 2023 ervaar het.

Daar sal ligte verversings wees.