Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Ouer-Kuieraand

Ouer-Kuieraand

https://www.quicket.co.za/events/253152-ouer-kuieraand/

When:

Where: 🕳 Hs Stellenbosch Koshuis Eetsaal

How much:

🎟️ R250.00Quicket

Kom geniet saam met ons lekker kos, wyn, vermaak deur ons eie Pierre Venter asook ’n heerlik veiling met wyn, etes, verblyf en ander opwindende items.Een kaartjie sluit ’n driegangmaaltyd in. Daar sal lang tafels van tien sitplekke elk wees.Alle fondse wat ingesamel word, word aangewend vir die Rasieleier Toer vir 2024 en die Eerste Span Rugby.