What: 📅 75th Huis Visser Reunion | Reunie
https://www.quicket.co.za/events/259062-75th-huis-visser-reunion-reunie/
When:
Where: 🕳 Huis Visser
How much:
🆓 Quicket
🎟️ R100.00Quicket
🎟️ R250.00Quicket
🎟️ R550.00Quicket
(Afrikaans volg Engels)
Get ready for a good time!
We kick off the Reunion on Friday with an alumni rugby match at Coetzenburg Stadium. There will be a braai at the field and a Huis Visser-styled “kuier” at the Coetzenburg Clubhouse.
A Huis Visser networking and information session follows on Saturday morning in the “Vistenk”. Join us for coffee and a cross-generational networking opportunity, as well as a status update on how things are going with the residence.
On Saturday afternoon, you will have the opportunity to get together as year groups and groups of friends for lunch somewhere or to visit a wine farm and relive highlights from your time at Stellenbosch. We leave these arrangements up to you.
The celebrations will culminate in the official reunion dinner at the Protea Hotel on Saturday evening. The menu will feature a tasty dinner, one or two stories, followed by an opportunity to socialise.
Additionally, you can relive the entire residence experience, as we will be opening 30 double rooms for booking on Friday and Saturday evening.
Program for the Weekend:
Friday, September 13, 2024Coetzenburg Club Opens: 18:00Alumni Rugby Match: 19:00Rugby Braai: 20:00 until lateVenue: Coetzenburg Club, Danie Craven StadiumCost: R100 per person (Includes Boerewors Roll, salad, and cash bar available for drinks)
Saturday, September 14, 2024Huis Visser CONNECT: Informational and Networking Opportunity: 10:00 to 12:00Venue: Vistenk, Huis VisserCost: Complimentary
1st Year Groups Gatherings: Own arrangements
Formal Reunion Dinner: 18:00 until lateVenue: Protea Hotel, Stellenbosch TechnoparkCost: R550 per person (Includes two-course meal and wine) Cash bar available for extras
Accommodation:Huis Visser: R250 per night
Please feel free to contact me for any further inquiries at Kotze, M, Mr [26040522@sun.ac.za] or WhatsApp me at 079 103 4384.
We cannot wait to spend some time with you.
Greetings from the House.Marnus KotzeHC Member: Alumni Relations
-———————————————————————————————————————————————————————————————————————————————————
Maak gereed vir ’n aangename tyd!
Ons skop die Vrydag af met ’n alumni-rugbywedstryd by die Coetzenburg-stadion. Daar word gebraai langs die veld en sommer lekker saamgekuier by die Coetzenburgklubhuis.
’n Inligtingsessie en netwerkgeleentheid in Huis Visser se Vistenk volg die Saterdagoggend. Hierdie is ’n uitstekende geleentheid om te netwerk en meer te hoor oor hoe dit met die koshuis gaan.
Die Saterdagmiddag kry julle die geleentheid om as jaargroepe en vriendegroepe saam iets te gaan eet of ’n wynplaas te besoek en julle Stellenbossie hoogtepunte te herleef. Ons laat hierdie reëlings oor aan jou.
Die vieringe bereik die Saterdagaand ’n hoogtepunt met die offisiële Reünie- ete by die Protea Hotel in Technopark. Op die spyskaart is ’n smaaklike ete, een of twee stories, gevolg deur ’n heerlike geleentheid vir saamkuier.
Julle kry ook die geleentheid om weer die totale koshuiservaring ten volle te herleef, aangesien ons 30 dubbelkamers oopstel vir bespreking vir die Vrydag- en Saterdagaand.
Program vir die naweek:
Vrydag 13 September 2024Coetzenburgklub maak oop: 18:00Alumni-rugbywedstryd: 19:00Rugby-braai: 20:00 tot laatPlek: Coetzenburg-klub, Danie Craven- stadionKoste: R100 per persoon (sluit ’n boereworsrol en slaai in - die Coetzenburg-klub sal oop wees vir drankies)
Saterdag 14 September 2024Huis Visser SKAKEL, Inligting sessie en netwerk geleentheid: 10:00 tot 12:00Koste: GratisLokaal: Vistenk, Huis Visser Koshuis
Formele Reünie-dinee: 18:00 tot laatPlek: Protea Hotel, Stellenbosch TechnoparkKoste: R550 per persoon (Sluit twee gang maaltyd in, en wyn op die tafels). Kontantkroeg vir ekstra’s
Verblyf:Huis Visser: R250 per nag
Kontak my gerus vir enige verdere navrae per e-pos by Kotze, M, Mnr. [26040522@sun.ac.za] of WhatsApp my by 079 103 4384.
Ons kan nie wag om tyd saam met julle deur te bring nie.
Hartlike groete.Marnus KotzeHK-lid: Alumni-betrekkinge