Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Jak de Priester kuier saam met plaaslike digters | Digkuns

Jak de Priester kuier saam met plaaslike digters | Digkuns

https://tickets.tixsa.co.za/event/jak-de-priester-kuier-saam-met-plaaslike-digters-2-aug

When:

Who: 🎤 Jak de Priester

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Biblioteek

How much:

🎟️ R50.00General Admission

DIGTERS EN HUL DIGKUNS In gesprek met Jak de Priester
Vier digters, drie Afrikaans en een Engels, lees van hul eie werk voor en gesels met Jak oor hul skryfwerk, en vertel meer van hulself.
Een digter het al gepubliseer, die ander skryf net vir eie genot.
Tussendeur sing Jak, en lees self ’n gunsteling of twee voor
Prys: R50
Plek: Munisipale Ouditorium, Hermanus
Tydsduur: 45min

Feesnavrae:
admin@kalfiefees.co.za | +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm