Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 ATKV-APPLOUS FINAAL 2024

ATKV-APPLOUS FINAAL 2024

https://www.quicket.co.za/events/254607-atkv-applous-finaal-2024/

When:

Where: 🕳 Kaapstad Stadsaal

How much:

🎟️ R130.00Quicket

ATKV-Applous is ATKV se gesogte skoolkoorkompetisie waar finaliste landswyd dit uitspook in die finaal en word in 2024 vir die 47ste keer aangebied vanaf Woensdag tot Saterdag, 24-27 Julie in die Kaapstad Stadsaal. Besoek www.atkv.org.za vir die name van die kore in die Finaal.