Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Moedersmelk | Musiek

Moedersmelk | Musiek

https://tickets.tixsa.co.za/event/moedersmelk-8-aug

When:

Who: 🎤 Karen Zoid, 🎤 Kurt Darren and 🎤 Steve Hofmeyr

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R180.00Seat

MOEDERSMELK MET Pierre en Pauli van Niekerk
VERVAARDIGER: Pierre en Pauli Produksies
In egte kabaretstyl vier die Van Niekerk-duo Afrikaanse musiek van toeka tot nou.
Die sangpaar bespreek en besing die room van ons Afrikaanse kunstenaars wat gesorg het vir die soetste moedersmelkmelodieë: Chris Blignaut, Gé Korsten, Koos du Plessis, Kurt Darren, Karen Zoid, Anton Goosen, Die Briels, Laurika Rauch, Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan en vele meer.
Tussendeur vertel Pierre en Pauli ook stories en deel hul persoonlike ervaring as trots Afrikaanse kunstenaars.
Kom proe saam aan die vertroude smaak van Afrikaanse musiek.
Alles klink immers soeter as jy dit hoor in die taal wat jou ma gepraat het terwyl jy aan haar boesem gelê het.
Tydsduur: 75 minute
Geen ouderdomsbeperking

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
https://www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm