Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Karen Zoid met Henry Steel - 22 Junie

Karen Zoid met Henry Steel - 22 Junie

https://www.quicket.co.za/events/259081-karen-zoid-met-henry-steel-22-junie/

When:

Who: 🎤 Karen Zoid

Where: 🕳 The Showroom Theatre

How much:

🎟️ R220.00Quicket

Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid. Aan haar sy en op die verhoog vir beide vertonings, is die legendariese man agter die kitaar - Henry Steel. Zoid-vertonings is ’n beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies, en genoeg energie die dak te lig. Dit is nie elke dag dat sy in Prins Albert kom draai nie, so spring om jou kaartjies te kry!