Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 HEKELWOORDE IN DIE BOLAND (oggend funksie)

HEKELWOORDE IN DIE BOLAND (oggend funksie)

https://www.quicket.co.za/events/96266-hekelwoorde-in-die-boland-oggend-funksie/

When:

Where: 🕳 Klein Bottelary Venue

How much:

🎟️ R300.00Quicket

Klein Bottelary is ’n pragtige werkende wynplaas wat al vir die tiende generasie in die Fischer familie is. Ons gaan kuier in die kelder kerkie, en na die tyd heerlike eetgoed geniet. Ek gaan meestal voorlees uit my derde bundel, met ’n geselsery rondom die stories en emosies daarin, en waar nodig gaan ek die hulp van my vorige twee bundels saamroep. Terwyl ons kuier en eet sal daar bundels te koop wees, en ek sal beskikbaar wees om boeke te teken en te gesels.