Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Riku Lätti in gesprek met Tom Dreyer oor Taboek | Boekekuier

Riku Lätti in gesprek met Tom Dreyer oor Taboek | Boekekuier

https://tickets.tixsa.co.za/event/riku-l-tti-taboek-sing-met-sop-en-sjerrie-4-aug

When:

Who: 🎤 Koos Kombuis

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Biblioteek

How much:

🎟️ R100.00Algemene Toegangskaartjies

RIKU LÄTTI TABOEK In gesprek met Tom Dreyer
“Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en — hier kom die grootste verrassing — selfs ons opvattings oor die teologie.”
So sê Koos Kombuis. Kom luister na Riku se aangrypende meditasies oor die heiligheid van onsekerheid.
Prys: R100 (sluit sop en sjerrie in)
Plek: Munisipale Biblioteek, Hermanus
Tydsduur: 45min

Feesnavrae:
admin@kalfiefees.co.za | +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm