Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Verhale van ‘n Nomade deur Christof Berg | Musiek

Verhale van ‘n Nomade deur Christof Berg | Musiek

https://tickets.tixsa.co.za/event/verhale-van-n-nomade-3-aug

When:

Who: 🎤 Koos Kombuis

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R190.00Seat

VERHALE VAN ’N NOMADE MET Christof Berg
In dié musiekvertoning neem die pianis, sanger en storieverteller Christof Berg die gehoor op reis deur ’n mistieke soutplaas in die Vrystaat na die boheemse kunstenaars-gemeenskap in die Kaap.
Musiek lei hom na vele eksotiese lande, vasbeslote om die onbereikbare te vind.
Die vertoning is ’n kombinasie van oorspronklike musiek en ook bekende treffers uit die pen van kunstenaars soos Amanda Strydom, Koos Kombuis en Billy Joel.
Tydsduur: 80 minute
Geen ouderdomsbeperking

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm