Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Charcoal and Drawing with Ronaldo Bantom | Werkswinkel

Charcoal and Drawing with Ronaldo Bantom | Werkswinkel

https://tickets.tixsa.co.za/event/charcoal-and-drawing-3-aug

When:

Where: 🕳 Multi Purpose Centre

How much:

🎟️ R550.00General Admission

Charcoal and drawing with Ronaldo Bantom
Ronaldo Bantom is ‘n kunstenaar en gee onderrig in kuns by The Creative Space in Hawston.
Kom leer by hom die fyner tegnieke van teken en ontwerp met grafiet en houtskool waarmee hy meesterlike werke lewer op internasionale vlak.
Gaan huis toe met ‘n paar voltooide werke en ‘n wegneem pakkie om jou nuwe kunstegniek mee te oefen.
Tydsduur: 180 Min
Prys: R550

Feesnavrae:
admin@kalfiefees.co.za | +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm