Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Mixed Media Vibrant Workshop with Betzy Geldenhuys | Werkswinkel

Mixed Media Vibrant Workshop with Betzy Geldenhuys | Werkswinkel

https://tickets.tixsa.co.za/event/mixed-media-vibrant-workshop-7-aug

When:

Where: 🕳 Multi Purpose Centre

How much:

🎟️ R680.00General Admission

Mixed Media Vibrant Workshop met Betzy Geldenhuys
Kom vul jou lewe met kleur in hierdie multimedia werkswinkel met blomme en gesigsportrette.
Leer ‘n verskeidenheid tegnieke en neem jou voltooide skildery huis toe om daarmee te gaan spog.
‘n Prettige werkswinkel met ‘n veteraan kuns instruktrise.
Tydsduur: 90 Min
Prys: R150

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm