Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Waterverf en ink met Melinda Brummer | Werkswinkel

Waterverf en ink met Melinda Brummer | Werkswinkel

https://tickets.tixsa.co.za/event/painting-workshop-7-aug

When:

Where: 🕳 Multi Purpose Centre

How much:

🎟️ R380.00Algemene Toegangskaartjie

Watercolour and Ink Workshop met Melinda Brummer
Kom geniet unieke waterverfstyle en tegnieke saam met Melinda Brummer.
Jy sal twee werke met ‘n mariene tema saamneem huis toe.
Tydsduur: 180 minute
Prys: R380
Geen Ouderdomsbeperking

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm