Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Abstract Art with Sue Conradie | Werkswinkel

Abstract Art with Sue Conradie | Werkswinkel

https://tickets.tixsa.co.za/event/abstract-art-8-aug

When:

Where: 🕳 Multi Purpose Centre

How much:

🎟️ R850.00General Admission

Abstract Art with Sue Conradie
Abstrakte kuns in olie medium: Prettige en praktiese maniere om nuwe idees te ontdek en die vloei van kreatiwiteit aan te moedig.
Voeg diepte en vryheid by jou werk, maak nie saak wat jou verfstyl is nie.
Tydsduur: 270 minute
Prys: R850

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm