Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Die Storie Van Klara Viljee (1992) | Fliekfees

Die Storie Van Klara Viljee (1992) | Fliekfees

https://tickets.tixsa.co.za/event/die-storie-van-klara-viljee-1992-7-aug-2

When:

Where: 🕳 Romantiques

How much:

🎟️ R95.00Algemene Toegangskaartjies

Die Storie van Klara Viljee met Nic de Jager, Regardt van den Bergh en Anna Mart van der Merwe (113 min)
KOM FLIEK SAAM!
Geniet hoogtepunte uit die Afrikaanse rolprentskatkis wat gehore reeds sedert 1916 meevoer en vermaak.
Al die rolprente wys by Romantiques, Aberdeenstraat 18, Hermanus. Kaartjies kos R95 per fliek – dit sluit springmielies in.

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm