Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Lord Oom Piet (1962) | Fliekfees

Lord Oom Piet (1962) | Fliekfees

https://tickets.tixsa.co.za/event/lord-oom-piet-1962-8-aug-1

When:

Where: 🕳 Romantiques

How much:

🎟️ R95.00Algemene Toegangskaartjies

Lord Oom Piet met Jamie Uys en Hettie Uys (85 min)
KOM FLIEK SAAM!
Geniet hoogtepunte uit die Afrikaanse rolprentskatkis wat gehore reeds sedert 1916 meevoer en vermaak.
Al die rolprente wys by Romantiques, Aberdeenstraat 18, Hermanus. Kaartjies kos R95 per fliek – dit sluit springmielies in.

Feesnavrae: admin@kalfiefees.co.za +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm