Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Irene-Louise van Wyk LIVE at Soverby Lapa

Irene-Louise van Wyk LIVE at Soverby Lapa

When:

Where: 🕳 Soverby Lapa Beach Restaurant, Main Rd, Velddrif

How much:

🎟️ R270.00Webtickets

Irene-Louise van Wyk kom vermaak ons in die Weskus met ’n aand van musiek en kos. Hierdie beloof om een lekker kuier-konsert te wees.

Kaartjies sluit aandete in. Daar sit 10 gaste per tafel. Indien jy saam met vriende wil sit, maak asb seker dat jul onder dieselfde naam bespreek of stuur ’n epos na events@soverbylapa.co.za met spesiale tafeluitleg versoeke.

Kontantkroeg - Geen eie drank word toegelaat nie