Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Poplap die lappop | Kinderteater

Poplap die lappop | Kinderteater

https://tickets.tixsa.co.za/event/poplap-die-lappop-2-aug

When:

Where: 🕳 The Cave Theatre

How much:

🎟️ R50.00Kinders o.13

🎟️ R80.00Volwassenes

Poplap is ’n lewensgroot lappop wat kinders sing-sing leer van interessante dinge soos kleure, getalle, die dae van die week, goeie maniere en selfs die name van die planete.
Dit is ’n interaktiewe en prettige aanbieding wat geskik is vir maats van 2 tot 8 jaar.
Die res van die familie is natuurlik ook welkom!
Tydsduur: 40min

Feesnavrae:
admin@kalfiefees.co.za | +27 61 5209041
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm