S e a t a v e r n

Cape Town Events Weblog

What: Tot die dood ons skei

When:

Tot die dood ons skei

Description

Dis 2020 – die toiletpapier-dorsjaar. Julie is die eienaar van 'n multifunksionele besigheid wat enige funksie denkbaar in haar agterplaas moontlik maak. Julie se plan om vandag van haar skoonma afskeid te neem word omver gegooi wanneer ouma Sally onverwags haar eie begrafnis gatecrash. Julie kan steeds die begrafnisblomme gebruik as die bruid – met haar groot geheim – opdaag vir die troue. Dis 'n storm van komiese verwarring en onthullings wanneer hierdie buitengewone karakters bymekaarkom.
Regisseur: Suné Jansen van Rensburg Skrywer: Miandra HaywardGeselskap: Chrizelle Strydom, Merwe van Gent, Scott Dallas, Dhania Schultz, Heinrich Wentzel, Miandra Hayward.
'n Première 2023 produksie.

Who:

How much: