Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🤣 Alles Tot Nou - The Modelist

Alles Tot Nou - The Modelist

https://www.quicket.co.za/events/254298-alles-tot-nou-the-modelist/

When:

Where: 🕳 The Modelist

How much:

🎟️ R250.00Quicket

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is ‘n tell-all propvol lag en teer en ‘n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.

Deure open 18h30Vertoning begin 19h00Welcoming drink ingesluit*