Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🤣 Alles Tot Nou - The Pink Room at Gorgeous George

Alles Tot Nou - The Pink Room at Gorgeous George

When:

Where: 🕳 The Pink Room at Gorgeous George

How much:

🎟️ R200.00

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is ‘n tell-all propvol lag en teer en ‘n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.

Cash bar availableShow starts at 20h00Arrive from 19h30*