Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Stef Kruger

Stef Kruger

https://www.quicket.co.za/events/257282-stef-kruger/

When:

Where: 🕳 The Showroom Theatre

How much:

🎟️ R150.00Quicket

Gebore 02-06-1958 in Springfontein word groot in Phillippolis, in std 7 begin ek eksperimenteer met akkoorde en lirieke. Lucas Maree neem my eerste liedjie op Kronkelpad beloftes. Dozi het tans 78 van my liedjies opgeneem, musiek en liriek. ATKV Toekenning, Orde van Die Goue Pen Toekenning (Cordis Trust), Klein Reus Toekenning (Orania) en Vonk Musiek Toekenning vir die beste liedjies van die jaar, Grassade in die wind. Oor die 300 van my liedjies is in die mark deur bekende en onbekende kunstenaars opgeneem. Pennies op die spoor, Grassade in die wind en Tussen jou en my is in die nuwe FAK Sangbundel gepubliseer. Kom geniet die dag saam met my en kom sing lekker saam!