Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Magda Louw: ’n Les in kletterkunde

Magda Louw: ’n Les in kletterkunde

https://www.quicket.co.za/events/317118-magda-louw-n-les-in-kletterkunde/

When:

Where: 🕳 The Stage Coach at Santos Express

How much:

🎟️ R180.00Quicket

Magda Louw: ’n Les in Kletterkunde

Donderdag, 31 Julie 2025, 19:00

Die geliefde karakter Magda Louw bring haar unieke kyk op die wêreld van woorde na Mosselbaai. In haar vertoning, geïnspireer deur die gewilde kykNET- reeks, neem sy die gehoor op ’n reis deur die snaakse, soms hartseer en altyd eerlike wêreld van idiome, uitdrukkings en daaglikse gesegdes.Dis nie ’n les in letterkunde nie – dis ’n les in kletterkunde. ’n Skaterlag-show met dieper betekenis. Kom geniet ’n aand van taal, humor en insig.

Kaartjies is slegs R180 per persoon.

Show begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet. Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995