Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Historiese wandeltoer

Historiese wandeltoer

When:

Where: 🕳 Vertrek vanaf NG Moederkerk (h.v. Hoog- en Kerkstraat) en eindig by Beans Cafe (Kerkstraat

How much:

🎟️ R150.00Webtickets

PRESENTED BY Roydin Engelbrecht from RJ Tours

This comfortable walking tour visits important architectural buildings in Oudtshoorn. One example is the Dutch Reformed Moederkerk, where construction began in 1860 and concluded in 1879. Wear comfortable walking shoes and warm clothing.

AANGEBIED DEUR Roydin Engelbrecht van RJ Tours

Op dié gemaklike staptoer word daar besoek afgelê by belangrike argitektoniese geboue op Oudtshoorn. Een hiervan is die N.G. Moederkerk waar bouwerk in 1860 begin het en in 1879 voltooi is. Dra gemaklike stapskoene en warm klere.