Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Andriëtte Norman by Vredenheim Wynplaas

Andriëtte Norman by Vredenheim Wynplaas

https://www.quicket.co.za/events/264624-andritte-norman-by-vredenheim-wynplaas/

When:

Where: 🕳 Vredenheim Wine Farm

How much:

🎟️ R450.00Quicket

Kom geniet ’n aand saam met Andriëtte Norman op die pragtige wynplaas Vredenheim net buite Stellenbosch. Kuier saam met haar aan tafel. Hierdie is ’n spesiale aand waar Andriëtte ook haar nuwe wynreeks, AN, bekendstel. Kom geniet haar pragtige musiek en ’n glasie AN wyn. Getekende bottels sal ook beskikbaar wees om te koop. Ete sal bedien word deur Plaaslik Restaurant.